Almal moet asb hul eie verblyf reel! Ek sal binne kort n paar plekke naby die venue se name en nommers op sit.
Julle kan gerus die volgende webtuiste besoek indien julle alreeds plek wil bespreek : http://www.southafricanlodge.co.za/shiloh.htm.
Daar is ook 'n blomme fees daardie naweek in Magoebaskloof aan. Dit is pragtig die van julle wat wil kan saterdag oggend daar spandeer.