Welkom by die webtuiste vir ons GROOTDAG.

Troudag:  25 September  2010

Geloof , Hoop & Liefde -

 Waarvan Liefde vir God die belangrikste is.

 

Hallo Almal

Ons trou! Na tien jaar saam - en lang tye ver! - het ons besluit om die groot stap te neem.

Ons is so opgewonde. Ons troudag is Saterdag 25 September - saam met die langnaweek. Dis die Maandag die vakansiedag.  Ons hoop dit gee julle almal 'n ekstra-lekker verskoning om 'n minivakansietjie daarvan te maak. Dit vind plaas by Shiloh Crown Lodge naby Mooketsi "so 100km verby Polokwane". Dit sal vir ons ‘n groot voorreg wees om dit met elkeen van julle te deel.

Vir die van julle wat nie ons troue kan bywoon nie - ons gaan julle beslis mis! Lees en beleef dit saam met ons op ons webblad.

 
Make a Free Website with Yola.