Verblyf aan Gaste
Sooooooooooo jammer ek sit nou eers besonderhede op. Ma hiers dit nou so almal kan ontspan!!!
Daar is 4 venues waar al die gaste gaan slaap. En gelukkig is al 4 minder as 5km van die trou venue.
Dit was 'n redelike storie om almal te plaas, en omdat ek nog nie bevestiging van al die gaste ontvang het nie weet ek nie wie almal verblyf benodig nie.
Ek het wel voorlopig plasings gedoen en sal dit opreg waardeur as julle so gou as moontlik julle verblyf kan bevestig.
Venue 1: Jacobs Creek - Dit is vir die familie besonderhede is op die blog blad. Bel asb self en betaal geld direk aan hulle.
Oom Johan & Tannie Susan, Lenus, Lene & Tannie Sarie
Tannie Denice & Ou Tannie
Oom Eric & Tannie Annelie, Carmen & Je-ann
Oom Wim & Nannie, Ruan & Chane
Oom Johan & Tannie Ina, Ina & Jonna en Wimpy
Jaco & Rianna, Tannie Sussie & Kids.
(P.s: Neefs & Nigs slaap op die dek. Ek was self daar ek belowe dis super cool julle gaan dit love. Op die dek kan tien slaap.)
Venue 2: Bron- Ek en Arno huur die hele plek uit. Dis hoofsaaklik vriende (Dis vir die van julle wat reeds die vrydag vroeg kom). Dit is R150 per persoon per nag. Ek en Arra gaan ook moontlik hier slaap.Ons het al 'n paar plasings gedoen. Bel my asb op 082 921 0606. Ek sal ook sms'e uitstuur om te se waar ek vir jou plek uitsit. Die geld van die Bron moet asb so gou as moontlik in my rekening in betaal word. Dit is N.Bronkhorst ABSA bank Tzaneen Spaarrekening Acc: 9101642213. Ref: Jou Naam
Venue 3: Coetsee Jagkamp- Kontak no: 083 324 9251. Bank besonderhede: APC Coetsee, FNB Kredietkaart. Takkode: 260449, Acc no: 4901368243738013. Vriende word ook hier geplaas. En al die gaste wat in Tzaneen bly wat wil oorslaap moet hier bly.
Venue 4: Shiloh Gastehuis-Hier is net plek vir tien mense en dis waar ek aantrek en reg maak. Die wat hierslaap sal ek in kennis stel en besonderhede deur gee.
Neem asb kennis al 4 hierdie venues is selfsorg-eenhede. Dit is te volle toegerus met braai en kos-maak fasiliteite. So as jy 'n naweek maak hiervan bring asb eie kosse ens vir vrydag en saterdag se ontbyt. Ons beoog ook om sondag almal by die bron bymekaar te kom en saam ontbyt te maak(Bring jou eie goedtjies vir ontbyt) Al die venues het ook lieflike swembaddens.
Bel ma gerus as jy enige vrae het.
Liefde Nadia