Verblyf vir die naweek...

March 22, 2010

Almal moet asb hul eie verblyf reel! Ek sal binne kort n paar plekke naby die venue se name en nommers op sit.
Julle kan gerus die volgende webtuiste besoek indien julle alreeds plek wil bespreek : http://www.southafricanlodge.co.za/shiloh.htm.

Daar is ook 'n blomme fees daardie naweek in Magoebaskloof aan. Dit is pragtig die van julle wat wil kan saterdag oggend daar spandeer.

 

Shiloh Crown Lodge

March 22, 2010

Not far from the legendary Modjadjii Cycad reserve in the Limpopo Province lies Shiloh Crown Lodge, a unique wedding and function venue recognised for its unrivalled peaceful ambiance and natural beauty. Translated from the Hebrew word Shiloh meaning tranquil, Shiloh Crown Lodge is a haven of serenity set in unspoiled African bushveld, and therein an idyllic choice of wedding venue for any bride on her special day.

For the bride and family or friends who wish to sojourn for more than just a d...
Continue reading...
 

Gastelys...

March 22, 2010
Die gastelys gaan binnekort gepubliseer word vir die wat wil loer of jou maatjie saam jou daar gaan wees!!!
Continue reading...
 

Lees meer...


Nadia Ek het hierdie webblad ontwerp om al die spesiale herhinneringe vas te vang. En ook vir die gene wat nie die dag net ons kan deel nie - deel te maak van alles. Vir enige vrae of raad los dit gerus op ons BLOG. Ek en Arno is supper opgewond en kani wag om die dag met julle te deel nie.

Recent Posts